Take 5 Comedy

Take 5 Comedy was gestig vroeg in 2008 en is besig om een van die mees vinnig groeiende komedie organisasies in Gauteng te word. Die organisasie bestaan uit legenadariese en jong komediante en is altyd opsoek na nuwe talent om die wêreld van komedie te betree. Take 5 Comedy is die perfekte keuse vir u fees, kooperatiewe funksies, jaareindfunksies, spanbou funksies, restaurante en enige geleentheid wat ‘n lekker nag van lag soek. Take 5 Comedy akkommodeer u met pryse wat u sak sal pas. Vir verdere inligting, kyk na ons fotogallery en komediante waar die lys groei soos Take 5 groei.




 
or email us at: schalk@take5comedy.co.za
 
© Copyright 2008. Take 5 Comedy Promotions. All Rights Reserved.